
-
Paul Roos Gymnasium vs Somerset College – Golf
Golf Results PRG vs Somerset College 15 March 20211st Team PRG vs Somerset College PRG won 91-83Jack Brugman 40Kian Theron 40 2nd Team PRG vs Somerset College PRG won 100-67Nicolas van der […]
-
Erries neem deel aan Wêreldbiddag vir Vroue
Op Maandag, 8 Maart, het al die dogters en damespersoneel van Hoërskool Ermelo vergader by die skool se hoofpawiljoen ter deelname aan die Wêreldbiddag vir Vroue-program. Die amptelike biddag het […]
-
Erries spog trots met nog ‘n suksesvolle EHS-Gholfdag
Foto bo: W. Dreyer en A. Croeser wen die dag met 49 punte Hoërskool Ermelo het op Saterdag, 6 Maart, hul jaarlikse gholfdag met groot sukses aangebied. Dit is elke […]
-
Graanveld Primary School learners excel in creative writing
Nine learners from Graanveld Primary School in Bethlehem’s creative writing had been published in the third edition of the ‘Cool Creative Kids’, a book filled with literary gems from Free […]
-
Hoërskool Nelspruit tweeling skitter by Sasolburg Atletiek
Die groep van net meer as 40 NHS-atlete wat as lede van die Lowmed Klub verlede Saterdag (6 Maart) op Sasolburg gaan deelneem het, sal die byeenkoms sekerlik nie lig […]
-
HTS Middelburg – Matriek 2020 Toppresteerders
Die matriekuitslae van HTS Middelburg se leerders van 2020 – ’n matriekgroep wat in die uitdagende omstandighede van die Covid-19-pandemie hul laaste skooljaar moes voltooi – is op 8 Maart […]
-
Union High School has a new Art Club
Union High School’s new Art Club held its inaugural meeting this past Wednesday afternoon, 10 March. Fifteen young art enthusiast spent a lovely afternoon creating continuous line portraits of one […]
-
Hoërskool Outeniqua spog met hul 2020 matriekuitslae
Die skoolhoof, personeel, beheerliggaam, Kwaggatrust, ouers en leerders van Hoërskool Outeniqua in George, wens hul matriekgroep van 2020baie geluk met hul pragtige prestasies. “Alle eer aan ons Hemelse Vader wat […]
-
Hoërskool Outeniqua Matriekleerders van 2020 ontvang Provinsiale toekennings
Sonica Roux Tweede in die Wes-Kaap Baie geluk aan Hoërskool Outeniqua se twee 2020 matriekleerders, Sonica Roux en Rhodé Ferreira, wat op 9 Maart Provinsiale toekennings ontvang het, en op […]
-
Paul Roos Gymnasium Golf
Golf PRG vs Paarl Gymnasium, 8 March 2021 1st team: PRG wins 94-87 – Ties Bakker 38 2nd team: PRG wins 91-79 – James Joubert 38 3rd team: PRG wins […]













