VKB Rugbyweek. Verskeie rugby spanne het tydens die VKB Rugbyweek by Hoërskool Reitz teen mekaar meegeding:

Oos-Vrystaat vs Sandveld: eindtelling 12-24. Die speler van die wedstryd was Nr.8, Stefan Mybrugh van Sandveld.

Suid-Vrystaat vs Kiewiete: eindtelling 29-21. Die speler van die wedstryd was Nr.4, Durant van Aswegen van Suid-Vrystaat.

Luiperds vs Griekwas: eindtelling 56-7. Die speler van die wedstryd was Nr.6, Diaan Janse Van Rensburg van die Luiperds.

Rooikatte vs Pumas: eindtelling 29-24. Die speler van die wedstryd was Nr.2, Jono Jacobs van die Rooikatte.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://reitzhs.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article