
-
EHS-Tennis skop af met vriendskaplike wedstryde
Vlnr: Danel Olivier, Elilzma Swart, Inge Greyling, mnr Hennie Dippenaar, Wianke Cloete, Chrizanne Joubert, Mariska van Biljon en me Annemie Martins Die Eerste dogterspan van Hoërskool Ermelo, asook die Eerste- en tweede seunspan het op […]
-
Hoërskool Fichardtpark open Klein Teater met “Macbeth”
Foto links: Adriaan Howell as Malcolm (links), Viané Brink as Donalbain (middel) en Sithe Mazaleni as Duncan (regs) Foto Regs: Elé Theart as Lady Macbeth (links) en Asher Ward as […]
-
Welkom Volkskool help die Sweethearts Wheelchair Foundation
Tops & Tags for Kri-Shy is so opgewonde om aan te kondig dat ons eerste vrag vol proppies en broodknippies weg is op 19 Maart na die Sweethearts Wheelchair Foundation. […]
-
Hoërskool Robertson speel krieket teen Curro Durbanville
Die 0/19 Krieketspan van Hoërskool Robertson het op 20 Maart kragte gemeet teen Curro Durbanville. Die uitslag was as volg: Curro Durbanville teken 264 lopies aan, teenoor Hoërskool Robertson se […]
-
Hoërskool Aliwal Noord bied Atletiek aan by Sauerpark
Foto bo: Marlinka Zurich Meisies o/15 SG (35,70m) Hoërskool Aliwal Noord het Vrydag 19 Maart ‘n skoolatletiekbyeenkoms aangebied by Sauerpark vir die eerste keer in tien jaar! Nee, dit is […]
-
St Andrew’s College Grade 8s write the ACER IBTs Reasoning Test
St Andrew’s College, Gramestown, Grades 8s write the Australian Council for Educational Research (ACER) IBTs Reasoning Test in October each year. In Reasoning, the skills assessed require students to think […]
-
Paul Roos Gimnasium skenk bloed
Met die afskop van die skooljaar het die PRG-leerlinge weer ’n geleentheid gehad om bloed te skenk. Die Graad 10- tot 12- leerlinge wat ouer as 16 is, kon skenk. Paul Roos is baie trots op die 44 eenhede […]
-
Primêre Skool Willem Postma swemmers presteer
Geen keer aan hierdie vyf Possies nie! Philip le Roux, Kate-Lynn de Jager, Marné van Rensburg, Reagan Barnard, Lili Annandale en Danielle Grobler het almal by die Vlak 3 Nasionale […]
-
Hoër Meisieskool Oranjeskitter by VS-Atletiekbyeenkoms
Hoër Meisieskool Oranje se atlete het verlede naweek op die Vrystaat-atletiekkampioenskappe vir 8 goue medaljes, 8 silwer en 7 brons gesorg. Marliet Blom het eerste geëindig in sowel die 90m-hekkies […]
-
Grey College – the hockey boys are back
The boys are back! Wonderful to see them in action on the astro turf again! More than 170 boys played in the u14, u16 and u18 trials and showed some […]













