
-
Camps Bay High School learner excels in SRAM 2021 SA National Downhill Championships
Camps Bay High School Grade 11 learner, Morgan Louw, participated in the first round of the SRAM 2021 South African National Downhill Championships held in Paarl on Sunday. The field […]
-
Grey Kollege leerders presteer by Laser run kampioenskappe
Hanru Krause en Botha Barnard van Grey Kollege in Bloemfontein, het die afgelope naweek aan die o/17 SA Laser run kampioenskappe deelgeneem en uitstekend presteer! Hanru het ‘n tweede plek […]
-
Hoër Meisieskool Oranje leerder Dubbele SA Multisport-wenner
Hoër Meisieskool Oranje in Bloemfontein het ’n dubbele nasionale kampioen in die 15-jarige Danielle Joubert. Nadat sy Saterdag die tetrathlon-titel vir o.17’s in Somerset-Wes gebuit het, het sy dit Sondag […]
-
Hoërskool Aliwal-Noord onderwysers vereer by Joe Gqabi District Achievement Awards
ANHS spog met hul puik onnies! Nie eers ‘n grendeltydperk kon die ANHS onnies stuit nie. By die jaarlikse Joe Gqabi District Achievement Awards seremonie is ‘n hele bakkievrag van […]
-
Hoërskool Ermelo belê in leierskap by leerders
Baie geluk aan elke leerder wat verkies is tot die Verteenwoordigende Raad van Leerlinge vir 2021. “Hoërskool Ermelo pride ourselves in the development of leaders from a young age, therefore […]
-
St Andrew’s School for Girls Sports Assembly
Junior Colours for swimming: Loghan Gray, Anri Moore, Abigaule Otto, Cassandra Sikiotis, Farhah Valli, Maya Whelan, Tamsin Yates, Casey Davids, Caitlin Herbst, Nawaal Mia and India Parker St Andrew’s School […]
-
Hoërskool Aliwal Noord se top 5 atlete oppad Paarl toe
Ses van Hoërskool Aliwal Noord se top atlete het Saterdag 13 Maart aan die ASA Vrystaatsub- en jeugkampioenskappe in Bloemfontein deelgeneem. Die weer het goed saamgespeel en het uitstekende uitslae […]
-
Hoërskool Aliwal Noord lewer skitterende Skuts op
Alies se skietspan het op Saterdag 27 Maart aan die eerste Prysskietkompetisie in Bloemfontein deelgeneem en baie goedgevaar. Izelle van Vuuren het ‘n 2de plek in die 0/14 afdeling behaal […]
-
Hoërskool Nelspruit – Graad 8 konsert uit die boonste rakke
Vir NHS se nuwelinge het die eerste kwartaal in die hoërskool op ‘n drafstap begin. Die graad 8’s het dadelik met oriëntering begin. Hulle het gou geleer wie hulle nuwe […]
-
Hoërskool Punt atlete in ASWD-span
Agter vlnr: Deacon Cooper, Mieke Coetzee en Henro Kuhn Voor links na regs, Anika Fourie en Anika Beukes Hoërskool Punt van Mosselbaai is trots op die Punt-atlete, Deacon Cooper, Henro […]













