
-
Hoërskool Nelspruit – Graad 8 konsert uit die boonste rakke
Vir NHS se nuwelinge het die eerste kwartaal in die hoërskool op ‘n drafstap begin. Die graad 8’s het dadelik met oriëntering begin. Hulle het gou geleer wie hulle nuwe […]
-
Hoërskool Punt atlete in ASWD-span
Agter vlnr: Deacon Cooper, Mieke Coetzee en Henro Kuhn Voor links na regs, Anika Fourie en Anika Beukes Hoërskool Punt van Mosselbaai is trots op die Punt-atlete, Deacon Cooper, Henro […]
-
Hoërskool Ermelo atlete gekies vir Mpumalangaspan
Hoërskool Ermelo se atlete het op Saterdag 27 Maart deelgeneem aan die Mpumalanga-atletiekkampioenskap by die Secunda Atletiekstadion. Vyf van die Erries is gekies om die Mpumalanga-atletiekspan te verteenwoordig by die […]
-
Laerskool Stulting geniet Kodering en Robotika
Die Gr. 2 Gogga-klassie van Laerskool Stulting se maats kon nie wag om uiteindelik die paddavissie wat hulle gebou het te kodeer en uit te toets nie. Dankie aan Mnr. […]
-
Laerskool Stulting leerder skitter by US Kids Golf
Hannes Lourens, ‘n gr.3-leerder van Laerskool Stulting in Humansdorp, het onlangs ‘n 2de plek behaal tydens die US Kids Gholfdag by Oubaai Golf Estate. Baie geluk, Hannes!
-
Stulting Primary School – Human Right’s Day
Foto’s vlnr: Mila-Rose Cupido, Hanro Wenke en Peighton van Vuuren Education is a human right with immense power to transform. On it’s foundation rest the cornerstones of freedom, democracy and […]
-
Laerskool Stulting hou Bergfiets Vastrap
Kranige fietsryers in aksie! Laerskool Stulting se ouers en maats kon lekker kom saamry tydens die Bergfiets Vastrap. Dit was ‘n heerlike dag in die opelug met ‘n hele paar […]
-
Hoërskool Nelspruit Verteenwoordigende Leerderraad bekendgestel
Die Verteenwoordigende Leerderrraad van Hoërskool Nelspruit vir 2021 is onlangs met twee verteenwoordigers uit die onderskeie registerklasse verkies. Hierdie leerders is op Woensdag, 17 Maart 2021 tydens ‘n spesiale tradisieryke […]
-
Grey Kollege maak BL verteenwoordigers bekend
Grey Kollege het bekend gemaak dat die volgende persone verkies is tot die skool se Beheerliggaam: Ouers: Martelise Bester, Floris Botha, Marné du Plooy, Stephen Gooch, GF Heyns, Johann Loots, […]
-
Edgemead High School learners to represent SA in upcoming DanceStar Finals
Congratulations to Edgemead High School learners who have been chosen to represent South Africa in the upcoming DanceStar Finals, which will take place in Croatia later this year/early next year […]













