SA Bokkiespanne -Leerders van Hoërskool Trio in Kroonstad, is ingesluit in verskeie SA Bokkiespanne van Hoërskool Trio.

Die volgende leerders van Hoërskool Trio Kroonstad is tydens die afgelope Bokkieweek in verskeie SA-spanne opgeneem.

Rugby se leerders wat opgeneem is in die SA Bokkiespanne is Henco Kriek en Austin Jardim vir die Gizellespan. BJ Pelser en Jaco Steyn (afwesig) is ingesluit in die SA Vyftientalspan.

SA Bokkiespan vir Netbal 0/14 Duikerspan en (foto links) en SA Bokkie Hokkiespan (regs)

SA Bokkies Netbal o/14-Duikerspan is Kaileigh Parson opgeneem.


Vir die SA Bokkie Hokkiespan is Edwin Staal en Louis Cronjé ingesluit.

Meer skolenuus : https://schoolsthatrock.co.za

https://www.triohs.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article