
-
Hoërskool Sentraal ouerverteenwoordigers op die beheerliggaam
Hoërskool Sentraal wens hul nuut-verkose ouerverteenwoordigers op die beheerliggaam, Adele Roux, Cecile Duvenhage, De la Harpe le Roux, Dirk le Roux, Ena Liebenberg, IR van der Merwe, Johan Fourie, Pieter […]
-
Hoërskool Reitz wys VRL-verteenwoordigers aan vir 2021
Hoërskool Reitz het die volgende leerlinge aangewys as die VRL-verteenwoordigers vir graad 8 tot 11 in 2021. Graad 8 – Zanéll Dorfling en Adriaan Bonthuys Graad 9 – Kaitlyn van der […]
-
Primêre Skool Naudéville leerder gekroon as mej Matjhabeng 1ste prinses
Primêre Skool Naudéville in Welkom is baie trots op Kelly-Ann Reynolds wat gekroon as mej Matjhabeng 1ste prinses. Baie geluk, Kelly-Ann! Naudies is trots op jou. Foto’s verskaf
-
Grey Kollege swemmers kwalifiseer vir Swemkampioenskappe
Geluk aan die swemmers van Grey Kollege wat gekwalifiseer het vir die Swemkampioenskappe! Vlak 3 en 2 Swemkampioenskappe: Hanko Buys, André Claassen, Thian du Toit en Liam Nieuwoudt. Junior Nasionale […]
-
Curro Durbanville High School breaks ground on contemporary new campus
Photo above: Landseer Collen, the project’s lead architect from BPAS Architects shares updates about the new campus Curro Durbanville, a school managed by JSE-listed independent education provider, Curro Holdings, is […]
-
Hoërskool Nelspruit drieling op Bestuurskomitee van die VLR
Janu, Wentzel en Franco Erasmus (graad 12) van Hoërskool Nelspruit, is die eerste drieling in die skool se geskiedenis wat saam in die Bestuurskomitee van die VLR dien. Twee van […]
-
Willem Postma Primêre Skool maak nuwe Beheerliggaam bekend
Baie geluk aan Willem Postma se nuutverkose Beheerliggaam! Ons wens julle sterkte toe met jul termyn. Mag jul besluite geseën word en jul planne suksesvol wees! Baie dankie ook aan […]
-
Oud-Errie kuier by netbalbane
Foto: U-Vandé Nortje en die EHS-netbaldogters besig met die kursus Hoërskool Ermelo het van 29 tot 31 Maart ‘n netbalkursus bygewoon wat aangebied is deur oud-Errie, U-Vandé Nortje. U-Vandé het […]
-
US en Paul Roos Gimnasium ontwikkel gesamentlik binnenshuise krieketfasiliteit en veeldoelige sportveld
Vlnr: Prof Stan du Plessis (US), Piet Botha (PRG hoof van krieket), prof Wim de Villiers (US), mnr André van Staden (PRG rektor), Rob Benade (Stellenbosch Academy of Sport), Roelou Slabbert […]
-
Laerskool Stulting Gr2’s bou waterfiltreerders
Die maats van Stulting se Gr.2-Gogga-klassie het hierdie week hulle eie waterfilters gebou. Die belangrikheid van skoon water is behandel en die maats het ook geleer hoe belangrik dit is […]













