Landloop – Primêre Skool Truida Kestell het verlede Vrydag deelgeneem aan die Landloop Kampioenskappe.

Dit het plaasgevind by Caritas College in die Oos-Vrystaat.

Hulle het fantasties presteer en hulle harte uitgehardloop.

We are so proud of each and every Truidjie that took part!

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://truidakestell.co.za/home

Vlnr: Ramoamohetse Hlongwane, Oliver Bredenkamp, Joah Bartleman, John Boshoff, Jacobus Wiggett, JG Blignaut, Fouche Vermeulen
Cay-Lynn Lamprecht, Nina Kilian, Lizay Landmann, Kelsey Trotter, Veruschka Moller, Lize Viljoen, Karli van Zyl, en Isabella Rheeder 

#tkslandloop #tkssport #proudtobeatruidjieV

Foto’s voorsien

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article