Hokkie – Primêre Skool Truida Kestell se hokkiesiesoen het in alle erns begin. Hulle het ‘n ligawedstryd teen Harrismith Primary gespeel.

‘n Hokkie wedstryd is ook gespeel teen New Horizon in Bethlehem.

Baie geluk aan al ons spanne wat gewen het.

Vlnr Agter :Nika van der Riet, Carla Britz, Joma Viljoen, Isabelle Koch, Emile Odendaal(afrigter), Sua janse van Rensburg, Cara Rautenbach, Robyn Roos, Mariné Theron, Rhoné Naudé.
Voor vlnr: Lunay Senekal, Marizé Schutte, Minke van Zyl, Luné Hillario, Nieke Campher.
 

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://truidakestell.co.za/home

Foto’s voorsien

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article