
-
Hoër Meisieskool Paarl Netbaltoernooi
Al was dit baie warm, was die Hoër Meisieskool Paarl o.18 Netbaldag ‘n groot sukses! Elke speler het haar hart uitgespeel. Baie geluk aan elke span wat deelgeneem het. Hoër […]
-
BVHS Leerders presteer in Redenaars 2021
Leerders van Bethlehem Voortrekker Hoërskool het deelgeneem aan die Radikale Redenaars en het uitstekend presteer. Die Leerders wat sertifikate vir die Streeksfinaal (SF) ontvang het is: Thandi Lepesa (SF), Katiso Kasane […]
-
Camps Bay High School learner punched way beyond her weight at the SA Surfski Championships
Camps Bay High School Grade 9 learner, Holly Smith from Hout Bay, punched way beyond her weight at the SA Surfski Championships held in Durban on 10 and 11 April. […]
-
Oranje Meisieskool vier 114de verjaardag
Geluk met jou 114de verjaarsdag, Oranje! VOORUIT vir ALTYD Kom stap vandag virtueel saam met die Eendjies deur Oranje-land en geniet al die vrolike verjaarsdagvieringe! Foto’s verskaf
-
Paul Roos Gimnasium leerlingraadslede by Remgro Schools Programme
Vyf leerlingraadslede het PRG Woensdagaand by die jaarlikse Remgro Schools Programme verteenwoordig. Die Hoof Uitvoerende Beampte van Mediclinic, Ronnie van der Merwe, het as gasspreker oor leierskap gepraat. Mnr van […]
-
Afrikaanse Hoërskool Kroonstad redenaars na Streeksfinaal
Tien leerders van Rooiskool, Zahn Fullard, Libré Potgieter, Wilmari de Vos, Leané Labuschagne (Gaan deur na Nasionaal), Annabella de Jager, Rigard van Zyl, Megan van Biljon, Rianca Joubert, Roanka Bouwer […]
-
Hoërskool Frikkie Meyer Wintersport 2021
Die Wintersport vir HFM het met hokkie afgeskop op Vrydag, 9 April. HFM se hokkiespanne het teen Hoërskool Hartbeespoort meegeding. Dit was ‘n baie goeie dag vir HFM. Nie net […]
-
Camps Bay High School’s Interact Society spread a little Easter joy
Camps Bay High School’s Interact Society spread a little Easter joy last week. The Society collected close to 2000 Easter Eggs which were then distributed amongst a number of schools […]
-
BHVS Atlete presteer by SA Kampioenskappe
Bethlehem Voortrekker Hoërskool atlete het verskeie prestasies behaal tydens die ASA Kampioenskappe in die Paarl. Catrien Janse van Vuuren verwerf GOUD en is no. 1 in die land met dogters […]
-
Hoërskool Strand atlete presteer by ASA Kampioenskappe
Marli Botha en Christopher Smit is twee Arende wat hulle nie deur die Covid 19-ontwrigtinge laat onderkry het nie. By die afgelope ASA Kampioenskap in die Paarl het hulle deeglik […]













