
-
Boishaai-Paul Roos Chess Challenge
Die Boishaai-Paul Roos Challenge is aangebied by HJS op 21 April. Paul Roos Gimnasium was die oorhoofse wenner met ‘n telling van 4 -2. PRG se eerste span het skoonskip gemaak […]
-
Camps Bay Primary and High School assist organisations and individuals affected by the fires in Cape Town
Camps Bay Primary and High School joined forces this week to assist various organisations and individuals affected by the fires on Table Mountain and at UCT and have filled three […]
-
Vrede Skool vier vriendskapdag
Vrede Skool het ‘n vriendskapdag aangebied. Hulle noem dit “Tinkie vir jou Vriendjie dag by Vrede Skool!” ‘n Baie mooi gebaar van die skool. Foto’s verskaf
-
Hoërskool Bultfontein graad 8-leerders ontvang sak Bybels
Hoërskool Bultfontein betuig hulle opregte dank aan die Gideons wat vir al die graad 8-leerders sak Bybels geskenk het. “Ons geloof en Christelike beginsels is waarop ons waardes geskoei is. […]
-
Pietermaritzburg Girls’ High School Laboratory Technician in the sciences department retires
Mrs Manor Naidoo Manor Naidoo will be retiring from Pietermaritzburg Girls’ High School after 45 years of service to the school as its Laboratory Technician in the sciences department. Nadioo […]
-
Priscilla Esterhuyze ontwikkel hokkie op Erries se astro
Priscillia Esterhuyze (vierde van links, agter), Linda Horn, hokkie-organiseerder van EHS (regs van haar) en Carl Jacobsz (derde van regs, agter) saam met die groep kinders wat die kursus bygewoon […]
-
Grey College Hockey vs Garsfontein and Menlopark
The 1st team after their match against Menlopark.Front : Roan Janse Van Rensburg, Dewald Junius, Christiaan Wiid, Anrich Viljoen, Sean Allam, Francois Fourie and Cosie VisserBack: Corné Griessel, Jacques Els, […]
-
Grey College Cares
From left: Linda Groenewald (UFS), Mr. Deon Scheepers (principal) and Righard Swanepoel Grey College took hands with a group of 3rd year medical students, including Old Greys, Jaco-Lou Bierman and […]
-
Hoërskool Fichardtpark Rugbyweek 23 tot 26 April
Hoërskool Fichardtpark se rugbyweek vind plaas vanaf 23 tot 26 April op die velde. (Programme onderworpe aan verandering).
-
Errie-ruiters presteer dat die stof staan
Verskeie EHS-ruiters het aan twee verskillende Mpumalanga- kwalifiserende rondes deelgeneem vir onderskeie kategorieë en die Erries het uitstekend presteer. Die rondes het plaagevind in Badplaas. In die Dresseer Mpumalanga kwalifiserende […]













