
-
Hoërskool Fichardtpark Rugbyweek uitslae/results
U/18 Friday 23 April BHVS 2de span vs Grey Kollege 3de span: 7 – 51 Hoërskool Pres Steyn 1ste span vs Hoërskool Vrede 1ste span: 3 – 44 Maritzburg College […]
-
Hoërskool Sentraal Netbaltoer
Die uitslae van Hoërskool Sentraal se Netbaltoer: o. 14: Sentraal wen Oos Moot 13-9 Sentraal verloor teen Durbanville 8-30 Sentraal verloor teen Diamandveld 10-21 o. 15: Sentraal wen Durbanville 26-12 […]
-
Nellies debatteer ‘n hond uit ‘n bos
Foto: Teneil le Roux, Sumi Naudé en Erika le Roux Om die kuns van onvoorbereide debat as ‘n opwindende aktiwiteit te bemark het Hoërskool Nelspruit se Debatsvereniging drie kompetisie-aande gereël. […]
-
Hoër Landbouskool Oakdale presteer by SA Toutrek Kampioenskap
Baie geluk aan Oakdale se 560 kg A – en B-span. Die A-span het ‘n goue medalje en die B-span ‘n brons medalje verwerf. Oakdale is bitter trots op julle […]
-
Grey Kollege Rugby Fichardtpark en Monnas
Greu Kollege rugby uitslae van die Hoërskool Fichardtpark Sportdag, sowel as Monnas se toernooi. Grey 1stes verloor 16-18 vs Paarl Gim 1stes Cherries (2des) klop Paarl Gim 35-31 Peaches (3des) […]
-
Hoërskool Fichardtpark leerders tree op tree op in huiskonsert
Gedurende die Renaissance en die Barokperiode is sekulêre musiek dikwels tydens huiskonserte uitgevoer. Dit was eers in die Klassieke tydperk (rondom die tydperk wat Beethoven geleef het) dat groot konsertsale […]
-
Hoërskool Fichardtpark gholf met Hoërskool Burgersdorp
Hoërskool Fichardtpark se gholfspelers het Vrydag ‘n heerlike sosiale dag gehad waar hulle saam met Hoërskool Burgersdorp 18 putjies op Schoemanpark gespeel het. Baie goeie gholf is op die dag […]
-
Rugby-uitslae Hoërskool Fichardtpark vs Hoërskool Goudveld
Rugby: Uitslae van HoërskoolFichardtpark vs Hoërskool Goudveld tydens die Red Oak/ Isuzu Rugbytoernooi: O/14 Fichardtpark 36 Goudveld 0 O/15 Goudveld 21 Fichardtpark 0 0/16 Fichardtpark 48 Goudveld 0 1ste Span […]
-
BVHS Netbaluitslae vs Hoërskool Fichardtpark
Bethlehem Voortrekker Hoërskool se netbalspanne het goed vertoon tydens hul eerste wedstryde na die grendeltyd. 14A verloor 13-15 15A verloor 14-15 16A verloor 13-15 18A verloor 20-24 18B wen 17-13 […]













