
-
Skole Rugby – Hoër Landbouskool Boland vs Oakdale Landbou
Skole Rugby. Hoër Landbouskool Boland, Paarl, het tydens die interskole kragte gemeet met Hoër Landbouskool Oakdale van Riversdal. Die uitslae is as volg: (Boland Landbou eerste) 1. Boland Landbou Chippies: […]
-
Mpumalanga Skole Jukskei – Morgenzon Landbou Akademie skitter
Mpumalanga Skole Jukskei. Landtie Jukskei spanne het uitmuntend gevaar het by die Mpumalanga Skole Jukskei 2022. Morgenzon dogters O/19 van Morgenzon Landbou Akademie is aangewys as die Mpumalanga Federasie skoleliga […]
-
Las Vegas Bal – Erries geniet ‘n Nelsiebal weer na twee jaar
Las Vegas Bal. Na twee jaar was Hoërskool Ermelo se Nelstehuis meer as gereed om ’n Nelsiebal te hou en die Erries het die sosiale geleentheid met beide hande en […]
-
Errie-Suprème – Hoërskool Ermelo bak saam met Capital Hotel School
Errie-Suprème. Op 17 en 18 Augustus het die EHS-gasvryheidsleerders die geleentheid gehad om nuwe vaardighede aan te leer. Erries se graad 10, 11 en 12 leerders het die voorreg gehad […]
-
BHVS Leiers 2023 – Bethlehem Voortrekker Hoërskool Leierskorps
BHVS Leiers 2023. “A leader is best when people barely know he exists, when his work is done, his aim fulfilled, they will say: we did it ourselves”. — Lao […]
-
Skaapskeer – Augsburg skeerdiens hard aan die werk
Skaapskeer. Augsburg Landbougimnasium, Clanwilliam, bedank die gemeenskap se boere wat tans op Woensdae namiddae vir hulle skape bring om op te oefen.Die ondervinding wat Augsburg se leerders opdoen met die […]
-
PRG vs Grey Kollege – Interskole uitslae Saterdag 20 Augustus
PRG vs Grey Kollege. Op Saterdag, 23 Augustus, het die interskole tussen Paul Roos Gimnasium, Stellenbosch en Grey Kollege , Bloemfontein, plaasgevind in Stellenbosch. Hiermee die uitslae tussen die twee […]
-
EHS Krieket Seisoen – Hoërskool Ermelo het seisoen geniet
EHS Krieket seisoen. Hoërskool Ermelo se O.15-seunskrieket het op Dinsdag, 16 Augustus, teen Hoërskool Oosterland te staan gekom. EHS boul eerste en Oosterland teken 150 lopies aan vir die verlies […]
-
Mnr Boland 2022 – Boland Landbouskool wys Jan-Dirk Coetzee aan
Mnr Boland 2022. Hoër Landbouskool Boland van Paarl het hul Mnr Boland 2022 aangewys. Die wenners wat aangewys is: 1ste plek Jan-Dirk Coetzee 2de plek Jaccus Pretorius 3de plek Jandré […]
-
Landloop – Jorries atlete gekies vir Oos Vrystaatspan
Landloop – Primêre Skool Jordania, in Bethlehem het ‘n hele aantal langasem atlete wat gekies is vir die Oos Vrystaat landloop spanne. Die seuns wat opgeneem is in die Oos […]













