
-
Curro Krugersdorp Independent School Public Speaking event
On Monday, 3 May, Curro Krugersdorp held their annual Internal English Public Speaking event. They are extremely proud of the learners who entered and performed their speeches with confidence. Thank […]
-
Ligbron Akademie Vir Tegnologie berei voor vir wintersport
Ons wag net vir die fluitjie om te blaas! Ligbron se wintersportspanne is besig om goed voor te berei vir die liga-seisoen wat voorlê. Na ‘n jaar se droogte op […]
-
Paul Roos leerder deur Swem SA genooi na SA Olimpiese proewe
Ruard van Renen van Paul Roos Gimnasium is deur Swem Suid-Afrika uitgenooi om saam met die PRG-afrigter, Keith Jansen, aan die SA Olimpiese proewe in Gqeberha (PE) van 6 tot […]
-
Hoërskool DF Malan leerder presteer in Swem
Lana Janson (graad 12) het in April aan die SSA Westelike Provinsie Nasionale senior swemkampioenskappe in Stellenbosch deelgeneem. Sy het 1 goud (50m borslag), 2 silwer (100m en 200m borslag […]
-
Hoërskool Fichardtpark se Astro nou ‘n werklikheid
Hoërskool Fichardtpark se Astro is ‘n werklikheid. Die Fichie-onnies en lede van die Beheerliggaam het mekaar die stryd aangesê in ‘n vriendskaplike “wedstryd”. #astro-nomies #fichietrots #voorkeurskool Foto’s verskaf
-
BVHS Dansers presteer by Vrystaat-finaal
Vlnr: Khabiso Motloung, Monique Crause, Tsholo Kgutso, Kayla Foster-Myburgh “Dance is the hidden language of the soul.” Nia-Mckay Helm van Charlene Naudé Dance Studio is deur na Vrystaat-finaal in Welkom […]
-
Hoërskool Strand Arende vlieg hoog by SA’s!
Foto: 480 kg meisies Hoërskool Strand het drie spanne gehad wat op 23-25 April aan die 2021 SA Junior Toutrekkampioenskappe te Hoër Landbouskool Oakdale in Riversdal deelgeneem het. Vanweë die […]
-
Noord Suid/ North South “Man Of The Match”
Baie geluk aan Dillon Smith van Affies wat aangewys is as “Man of the Match” Man of the Match is Jean Smith from Grey College Man of the Match is […]
-
Eunice High School U14 Hockey results of Elsie Coetzer tournament
Eunice High School U14 A results for the u 16 section of the Elsie Coetzer tournament: U14 A beat EHS u16 B 6-0 U14 A beat OMS u14 A 5-1 […]
-
Hoërskool Witteberg O.16’s PSI indoor Hockey Wenners
Hoërskool Witteberg se 016’s het aan die PSI Intercity indoor Hockey toernooi in Pretoria deelgeneem en hierdie spannetjie wen toe die toernooi. Hulle tellings is as volg: Wen Tshwane Titans […]













