Hoofleiers Volkie Raad. Hoër Volkskool Heidelberg in Gauteng kondig met trots hul nuutverkose Hoofdleiers van die Volkie-Raad vir 2023 aan.

  • Hoofseun en -dogter: Dian La Grange en Dené Pieters.
  • Onderhoofseun en -dogter Akademie: Daniel Jordaan en Marli van Tonder.
  • Volkies Onderhoofseun en -dogter Kultuur: André Sprong en Liane Grundling.
  • Onderhoofseun en -dogter Sport: Hansie Strydom en Simoné Moll.
Hoofleiers Volkie-raad, vlnr: Liane Grundling en André Sprong, Simoné Moll en Hansie Strydom

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://volkies.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article