Fast 5 Netbal. Hoër Volkskool Heidelberg se hoogs-gemotiveerde Fast 5 netbal spanne het gesorg vir uitstekende spel tydens hul liga. Al drie die spanne kwalifiseer vir die Gauteng Fast 5 netbal kampioenskappe. Dit vind plaas op 10 September 2022 in Boksburg plaas.

Baie geluk aan die spanne en hul afrigters. Die uitslae is as volg:

Seniors – Liga wenners: Afrigter Me. L. Meyer.

Juniors 1 – Liga wenner: Afrigter Me. R. Cloete

Juniors 2 – 3de in Liga: Afrigter. Me. G. van de Venter

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://volkies.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article