
-
Primêre skool Naudéville kondig nuwe Raadsvoorsitters aan
Foto bo: Raadvoorsitters van die tweede kwartaal in 7A – Zander Pretorius en Rihane Liebenberg Baie geluk aan die volgende leerders van Graad 7, wat as nuwe Raadsvoorsitters aangekondig is. […]
-
Hoërskool Ermelo wintersport skop af teen Hoërskool Middelburg
Op Vrydag en Saterdag 7 en 8 Mei het die Erries vir die eerste keer in 14 maande amptelike wintersport-wedstryde gespeel teen Hoërskool Middelburg. Dié vriendskaplike wedstryde se primêre doel […]
-
Paul Roos Gimnasium Tennis by Kearsney College Tennis Festival
Die 1ste O/19 Tennisspan van Paul Roos was die naweek in aksie by die 25ste Kearsney College Tennis Festival in Kwazulu-Natal. Die span het die toernooi onoorwonne afgesluit deur Grey […]
-
Hoërskool Sentraal Netbal vs Hoërskool Fichardtpark
Die Tralie-netbaldogters het gewerk en wen op 6 Mei in hul liga-bepaling teen Hoërskool Fichardpark. Netbaluitslae: Sentraal o. 19A wen Fichardtpark 46-23 Sentraal o. 19B wen Fichardtpark 33-22 Sentraal o. […]
-
Hoër Jongenskool Rugby vs Grey Kollege
“Baie geluk en ‘n groot dankie aan elkeen van ons seuns wat iewers oor die afgelope naweek hul beste gegee het in hul onderskeie sport- of kultuuraktiwiteite. Dankie dat ons […]
-
Hoër Landbouskool Oakdale Rugby vs Hoërskool Stellenberg
Rugby-uitslae teen Stellenberg: 0/14A: 38-14 Oakdale 0/14B: 29-10 Oakdale 0/14C: 36-0 Oakdale 0/15A: 36-19 Oakdale 0/15B: 15-7 Oakdale 0/15C: 39-0 Oakdale 0/16A: 7-10 Stellenberg 0/16B: 7-6 Oakdale 0/16C: 33-10 Oakdale […]
-
Hoërskool DF Malan Netbal berei goed voor
DF se o.14, o.15 en o.17A-spanne het die vakansie, vanaf 28 April tot 1 Mei, aan ‘n toernooi by Paarl Gimnasium deelgeneem. Daar was verskeie spanne van die Wes-Kaap en […]
-
Ligbron Akademie Vir Tegnologie Hokkie vs Hoërskool Evander
Ligbron se 0/14 en 0/16-seuns hokkie het gister die eerste ligawedstryde teen Evander afgeskop. Die 0/14’s speel gelykop met 1 elk en die 0/16’s se telling is 0 – 1. […]
-
Hoërskool Punt leerders presteer in Radikale Redenaars
Foto vlnr: Carla Smit, Cozette Pretorius, Janika Pretorius, Mariné Botha, Fanie Keyser en Uys Keyser Hoërskool Punt se Radikale Redenaars was baie bedrywig en maak graag hul puik prestasies bekend. […]
-
Curro Krugersdorp Independent School Public Speaking event
On Monday, 3 May, Curro Krugersdorp held their annual Internal English Public Speaking event. They are extremely proud of the learners who entered and performed their speeches with confidence. Thank […]













