Hoofleiers 2023. Hoërskool Sentraal in Bloemfontein het hul hoofleiers vir 2023 aangekondig. Die volgende leerders is verkies:

Sentraal High School in Bloemfontein has announced their Head Leaders for 2023.

Hoërskool Sentraal:

  • Hoofdogter: Marnè Botes
  • Hoofseun: Lambrecht Scheepers
  • Onderhoofdogter: Helena Marais
  • Onderhoofseun: AJ Lups

Eie Haard Koshuis:

  • Hoofdogter: Lenè Pretorius
  • Hoofseun: Marius van der Merwe
  • Onderhoofdogter: Wilmie Rust
  • Onderhoofseun: Gerno Lombaard
Vlnr: Hoofdogter- Lené Pretorius; Hoofseun – Marius van der Merwe; Onderhoofdogter – Wilmie Rust; Onderhoofseun – Gerno Lombaard

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.sentraal.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article