
-
Verskeie sport-uitslae van Hoërskool Roberston teen Hoërskool Bredasdorp
Hoërskole Robertson en Bredasdorp het op 15 Mei teen mekaar in ‘n hele paar sportsoorte deelgeneem. Die rugby uitslae is as volg: 15B verloor 22-0; 15A wen 10-7; 16A wen […]
-
Hoër Jongenskool Paarl Rugby vs
Hoër Jongenskool Paarl rugbyspanne het die afgelope naweek met Rondebosch Boys’ High School se spanne kragte gemeet. Die wedstryde het op Rondebosch se velde plaasgevind. Die uitslae was as volg: […]
-
Hoërskool Jan van Riebeeck Radikale Redenaars en Lees
Foto bo: Vlnr: Mienke Herbst, Claudia Stipp, Phillip Herbst Om jou sê te kan sê, is ‘n belangrike vaardigheid. Die RRF streef daarna om vir almal die geleentheid te bied […]
-
EHS-hokkie behaal oorwinnings
Anzelle Vosloo hardloop na die bal. Monique Ferreira ondersteun haar Op Donderdag, 13 Mei, het twee van die Erries se dogtershokkiespanne wedstryde gespeel op Hoërskool Ermelo se astro. Die spanne […]
-
EHS-jeugskou spog met uitstekende uitslae
Op Woensdag, 12 Mei, het EHS deelgeneem aan die eerste skou wat aangebied is deur Mpumalanga Jeugskou. Die jeugskouleerders is opgewonde om weer te kan skou en hulle talente en […]
-
Hoërskool Fichardtpark 1ste Rugbyspan “Gecap”
Fichies se eerstespan rugbymanne is “gecap.” Die hele skool is trots op julle! oto’s verskaf
-
Hoërskool Fichardtpark Mnr & Mej Fichie 2021 Finaliste
Ontmoet die finaliste vir Mej & Mnr Fichie 2021! Stem vir jou gunsteling finalis se fotos in die #instaface-foto-gunsteling. “Like” jou gunsteling foto. Die finalis met die meeste stemme sal […]
-
BHVS Akademiese prestasies 1ste kwartaal
Foto bo: Vlnr: Voor Neil Bishop, Hendrik Poggenpoel Middel: Nadia Lombaard, Annabelle Brussow, Nicoleen Cronjé Agter:Mart-Mari de Clerk, Tea-Mari van der Merwe, Daleen van der Merwe, Niël Swanepoel Afwesig: Zelmé […]
-
Hoërskool Fichardtpark Netbal vs Eunice High School
Die volgende netbal-uitslae is behaal tussen Fichies en Eunice: 19 A wen 29-28 19 B wen 25- 8 17 A vriendskaplik wen 20-16 16 A wen 25-5 16 B wen […]
-
Hoërskool Jan Van Riebeeck Top Akademiese presteerders
Baie geluk aan die TOP 20-akademiese presteerders in GRAAD 12 -gebaseer op Kwartaal 1-uitslae. Bou voort op dié mooi prestasies hierdie tweede kwartaal! 1. WERNER VOGES (95,00%) 2. SOPHIA PIENAAR […]













