
-
Hoërskool Fichardtpark skop hul Astro-Nomiese projek af
Fichies het hul Astro-Nomiese projek afgeskop deur kolwyntjies gedurende pouse te verkoop wat deur die FBI Sjefskool geborg is! Volgende week begin hulle om kaartjies te verkoop in ‘n kompetisie […]
-
Hoërskool Sentraal leerder presteer by Saalperd-kampioenskap
Werno Roodt, graad 11, het die afgelope week aan nasionale opelug saalperiode-kampioenskap deelgeneem. Die skou is die wêreld se grootse opelug nasionale skou.Werno behaal die volgende prestasies: ‘n Derde plek […]
-
Hoërskool Aliwal-Noord se juffrou Zizi tree af
My eerste kennismaking met Juf. Zizi was lank voordat ek haar as onderwyser by Hoërskool Aliwal-Noord ervaar het. By die provinsiale Landsdienskamp van 2014, wat in Despatch gehou is, is […]
-
Hoërskool Witteberg Top 10 Akademiese presteerders
Foto bo: Graad 8 Top 10: Vlnr: 1. Jané De Villiers 92%, 2. Charl Hattingh 91%, 3. Hugh Enslin 89.67%, 4. Amy Kotzé, 5. Thato Mofokeng, 6. Like Bernard, 7. […]
-
Lumkile Mzuukwa shares his love for books with Camps Bay learners
Towards the end of last term the Camps Bay High School’s Matric Xhosa Class visited Lumkile’s Book Joint in Gugulethu which was started by Lumkile Mzukwa who converted his garage […]
-
Camps Bay High School Environmental Club
Today is World Bee Day! Bees are essential to growing many of our favourite foods as they pollinate fruits and vegetables. Unfortunately, many bee species are under threat as a result of […]
-
Hoër Meisieskool krieketspeler streef na Proteas
Party meisies droom van ’n Protea-netbalromp of ’n hokkie een van groen-en-goud. Dan kry jy iemand soos Miané Smit (gr. 10) wat drome koester om eendag ’n Protea-kriekethemp oor haar […]
-
Hoërskool Fichardtpark Top 10 Akademiese presteerders
Akademiese Top 10 Graad 12 Akademiese Top 10 Graad 12/ 11 Akademiese Top 10 Graad 10 Akademiese Top 10 Graad 9 Akademiese Top 10 Graad 8 Foto’s verskaf
-
Schools That Rock gesels met Hoërskool Strand se 1ste Netbalspan Kaptein
Dit is vir Schools That Rock ‘n voorreg om die kaptein van Hoërskool Strand se 1ste Netbalspan, Leané van Deventer, aan die lesers van ons webtuiste voor te stel. “Ek is Leané van […]
-
ANHS hou ‘n Alies-Sportdag
Foto bo: Hokkie wenspan Vrydagmiddag die 14de Mei het Hoërskool Aliwal-Noord se terrein omtrent gewemel met knaende sportmanne en dames. Die leerders het vroëer die week al hulself in spanne […]













