
-
Hoërskool Outeniqua leerders ingesluit in die SWD Rugby jeugspanne
Hiermee wil die Kwaggas graag hul rugbyspelers gelukwens met hul insluiting in die SWD Rugby jeugspanne . Die Hoërskool Outeniqua spog met 29 seuns in die drie spanne wat die […]
-
Hoërskool Jim Fouché kies Mnr en Mej JF 2021
Emmari van der Merwe en Wian de Kock is gekies as Mnr & Mej JF 2021. Die eerste prins en prinses is Rianette Kemp en Iwan Crafford. Die tweede prins […]
-
Gouties stel hul Mnr en Mej Goutie 2021 finaliste bekend
Mnr Goutie Junior Mej. Goutie Junior Mnr. Goutie Senior Mej. Goutie Senior
-
Hoërskool Fichardtpark Mnr en mej Fichie 2021 aan
Mnr en mej Fichie 2021 is op Dinsdag 25 Mei tydens ‘n glansgeleentheid aangewys. Die tema was New York, en dit was beslis ‘n aand van glans en talent. Baie […]
-
Hoërskool Outeniqua Tennis floreer
1ste Span seuns vlnr: Drikus de Jager, Micheal Mostert, Willem Breytenbach, Martin Moster en Albert Warren (Afrigter). Hoërskool Outeniqua van George se tennis het die afgelope maand die Eden Distrik […]
-
Hoërskool Bothaville Top-10 Akademiese presteerders
Baie geluk aan al die leerders wat die top-10 akademiese posisies beklee na die eerste kwartaal van 2021. Graad 12: 1. Nicky Liebenberg, 2. Ne-Ané van der Berg, 3. Annari […]
-
Hoër Meisieskool Oranje top 10 vir 1ste kwartaal
Só lyk Oranje se beste akademiese presteerders vir die 1ste kwartaal.* Die persentasies op rapporte is afgerond. Foto’s verskaf
-
Hoër Meisieskool Oranje ruiters presteer by Saalperdkampioenskap
Twee ruiters van die Hoër Meisieskool Oranje het ’n eerste plek in die driegang- en vyfgangkampioenskappe op die naweek se Suid-Afrikaanse saalperdkampioenskap verower. Jazelle Strydom (16) was eerste in die […]
-
Graanveld Pre Primary School celebrated African Day
Graanveld Pre Primary School in Bethlehem celebrated African Day on Tuesday.
-
Grey College Top Academic Achievers 1st term
Grade 12: Merit. Talal Hussain is the top achiever in Gr.12 after the 1st term with an unbelievable 95%! Well done Talal and all the other gents in the top […]













