
-
Hoërskool Sentraal Hokkiespanne presteer tydens Elsie Coetzer-hokkietoernooi
Hoërskool Sentraal het gedurende die vakansie aan die Elsie Coetzer-hokkietoernooi deelgeneem . o. 14A-seuns: Het nie een wedstryd verloor tydens toernooi nie en eindig 2e in finaal waar hul met […]
-
Hoërskool Outeniqua bied huiskonsert aan
Foto: Nicklen Gelderbloem Nicklen Gelderbloem, Gr. 11 leerder van Hoërskool Outeniqua, het die afgelope naweek ‘n huiskonsert aangebied waar hy ‘n program van pragtige kitaarmusiek uitgevoer het. Die geleentheid is […]
-
Camps Bay Girls Soccer against Reddam
Just before the announcement of the suspension of contact sport, the Camps Bay High School U19 Girls Soccer Team managed to get in a match against Reddam Atlantic Seaboard who […]
-
Camps BayHigh School hosted Grade 4s from iKhaya Le Themba in Imizamo Yethu
Recently, Camps Bay High School’s Interact Society hosted the Grade 4s from iKhaya Le Themba in Imizamo Yethu, Hout Bay to a special day out at the Two Oceans Aquarium. […]
-
DRIE NELLIE-DEBATSPANNE DEUR NA ATKV-FINAAL
Dit was vir Hoërskool Nelspruit ‘n besonderse voorreg om op Vrydag, 14 Mei, vir die eerste keer die Mpumalanga-rondte van die ATKV-Debatskompetisie aan te bied!Sestien deelnemende spanne van Hoërskool Bergvlam, […]
-
Laerskool Stulting se Netbalspelers presteer
Foto bo vlnr: Naruschka Conradie, Annelé Landman, Karin Pienaar (afrigter), Lianca Rose, Issataya Bredell, Eliska Nel en Fioné Nel (voor). ‘n Paar van Laerskool Stulting se o/13 netbaldogters is onlangs […]
-
Laerskool Stulting Fairytale dress up day
Front row: Kayla van As, Rebecca Maake, William Roux and Robert Roux Back row: Inga Mange, Mohammed Hassan, Joshua Lawack, Yebsra Sulito and Blake Russell Stulting’s Grade R classes had […]
-
Hoërskool Strand leerder presteer in provinsiale Motorfiets proewegeleentheid
Arno Schaake (15) van Hoërskool Strand het op 23 Mei aan ‘n provinsiale motorfiet sproewegeleentheid deelgeneem. Hy neem al sedert 2019 aan motorfietskompetisies deel en kwyt hom besonder goed van sy […]
-
Hoërskool Oakdale Fietsryers presteer
Die Oakdalers het aan die eerste rondte van die Spur-liga deelgeneem. Die Bulle het met dertien inskrywings die vyfde meeste inskrywings uit twaalf skole gehad. Junior mans: Jandré Truter 13de […]
-
Grey Kollege oorhandig rugbykouse aan oud-Greys
Foto: Vlnr: Voor: Neels Volschenk (skoolkaptein), Ruan Pienaar, Jaco Peyper, mnr. Deon Scheepers (skoolhoof, WJ Steenkamp en Jean Smith (onderkaptein, koshuis). Agter: Dries Swanepoel, Frans Steyn, Jurie Geldenhuys (onderkaptein, stad), […]













