
-
Welkom Volkskool Gimnaste presteer
Aneke Engelbrecht, Jana Swart en Mia Fouché het op Saterdag, 22 Mei almal silwer toekennings verwerf in Gimnastiek in Bloemfontein. Op Saterdag, 29 Mei 2021 het hulle almal weer silwer […]
-
Sutherland High School learners excel at CBC Competition Redenaars
Photo above: Grade 8 Team Congratulations to the Redenaars Teams on their results at the CBC Competition Redenaars Teams division on 25 May. The Grade 12A team was placed 1st […]
-
Ligbron Akademie vir Tegnologie Gholfspelers is Ligawenners
Al drie Ligbron se gholfspanne is as Gert Sibande -wenners gekroon! Ligbron wen die A-liga met 128 punte op die bord. Wynand Moolman en Dries Odendaal (kaptein) verdien vermelding vir […]
-
Treverton College Art and Drama held an Ancient Greek evening
On Friday evening the Treverton College Art and Drama Departments held an Ancient Greek evening for the grade 10 art and drama students. They donned togas and wreaths and were […]
-
Hoërskool Piketberg maak hul Top-10 Akademiese presteerders bekend
Hoërskool Piketberg maak met trots hul Top-10 leerders van elke graad bekend. Graad 12: (foto bo) Ilanri van Rossum, Rénay Esau, Mathys Louw, Aleighné Rivida, Judy Lambrechts, PG Bruwer, Anika […]
-
Hoërskool Nelspruit leerders is kaalvoet vir ‘n dag
‘n Klomp Nellies het Vrydag, 28 Mei, die koue trotseer en kaalvoet skool toe gekom. Ander het op hul beurt hul beste voetjies in kleurvolle kouse voorgesit. Tradisioneel is kaalvoetdag […]
-
Glenwood High School learners excel in SAARA KZN Open
Srivas Anandraj (Gr 11) and Keenan Rajah (Gr 11) took part in SAARA KZN Open on the 28th and 29th of May held at Ferrum High School in Newcastle. Results […]
-
Hoër Tegniese Skool Middelburg atlete presteer in Landloop
Verskeie HTS Middelburg landloopatlete het op Saterdag, 29 Mei, deelgeneem aan die 2de Nkangala-landloopliga. Die Rooies het die volgende plekke behaal: o.14-dogters: Petra Wassenaar 3de, Beamè Cronje 6de en Zeanè […]
-
Camps Bay High School Environmental Club hosts regular clean ups in the Camps Bay area
The Camps Bay High School Environmental Club hosts regular clean ups in the Camps Bay area. Last week, the Club cleaned up in the Maiden’s Cove area and made use […]
-
Hoërskool Sentraal Hokkiespanne presteer tydens Elsie Coetzer-hokkietoernooi
Hoërskool Sentraal het gedurende die vakansie aan die Elsie Coetzer-hokkietoernooi deelgeneem . o. 14A-seuns: Het nie een wedstryd verloor tydens toernooi nie en eindig 2e in finaal waar hul met […]













