
-
Stulting Primary School – healthy eating inside out
Whilst focusing on their Healthy Eating theme, the Grade 3’s of Stulting Primary learn’t about the Fruit of the Spirit in the Bible and decided to integrate their art accordingly. […]
-
Hoër Landbouskool Boland – om ‘n kalf te vang is nie speletjies nie
Vroegoggend op die plaas. Goeie tye! Die seuns moes behoorlik bontstaan en hulle het bitter vinnig besef om ‘n Brahman-kalfie te vang én te laat sit is heelwat moeiliker as […]
-
Laerskool Stulting Trans Elands MTB Marathon
Twee van Stulting se leerders, Marco Botha en Soné Jacobs, het die afgelope naweek gewys hulle is nie bang vir ‘n uitdaging nie en het hul staal gewys tydens die […]
-
Hoër Landbouskool Boland JLV Uitstappie
Hoër Landbouskool Boland van die Paarl se JLV-uitstappie was ongelooflik! Die seuns was bevoorreg om oud-Bolander, Willie Dreyer (onderhoofseun 1980), se splinternuwe wynkelder (Leeuwenkuil) te besoek. Wynmaker, Pieter Carstens, was […]
-
St Andrew’s School for Girls ‘Moms and daughters Painting Day’
St Andrew’s Grade 4 to 7 Moms and Daughters spent a beautiful morning on Saturday, 29 May, at the school’s ‘Paint Morning’. A most enjoyable morning was spent on the […]
-
Hoërskool Die Wilgers gee erkenning aan hul Eerstespanne
Dit is elke jong Wilgie se droom om eendag vir die skool se eerstespan te speel. Die Wilgies is vanjaar gepootjie deur die Covid-19 regulasies. Hulle het hard gewerk om […]
-
Hoërskool Die Wilgers leerder verkies as finalis in KykNet se Speeltoneel-kompetisie
Hoërskool Die Wilgers vul hul skatkis van filmsterre aan met Liané Chomse (graad 9). Sy is verkies as ‘n finalis in KykNet se Speeltoneel-kompetisie. As finalis het sy opleiding van […]
-
Former Paul Roossers in Springbok Squad
With the announcement on Saturday, 5 June, of the Springbok Rugby squad for the upcoming series against Georgia and the British and Irish Lions there was a lot of reason […]
-
Laerskool Westwood Top 10 Akademiese leerlinge Kwartaal 1
Laerskool Westwood van Boksburg maak hul Top 10 leerders vir die 1ste kwartaal bekend.
-
Hoërskool Strand maak hul Top Akademiese Presteerders bekend
Graad 12 Derik Nortjé – 92,6%; 2. CJ Smit – 91,1%; 3. Anjanka Olivier – 90%; 4. Marli Botha – 88,1%; 5. Lisa Westraad – 87,9%; 6. Maryna Erasmus – […]













