
-
Laerskool Stulting leerder presteer in Ballet
Amé Spangenberg en Lilly Mountfort saam met hul afrigter Twee van laerskool Stulting, Humansdorp, se leerders, Amé Spangenberg en Lilly Mountfort, het onlangs aan die Friendly City Dance Festival in […]
-
Hoërskool Punt se Heart 2 Hand projek
Hoërskool Punt se gr 11 Sosiale komitee (en Me. Visagie) het op 10 en 11 Junie 2021 met groot ywer weggespring om klere in te samel vir die Heart 2 […]
-
Lowveld High School Rugby news
Photo LTR: Siyabonga Mahlangu, Khamogelo Letsholo, Njabulo Zulu Lowveld High School has some exciting rugby news. Siyabonga Mahlangu has made the Mpumalanga u18 Academy Rugby team. He plays wing and […]
-
Lowveld High School learners performed at Debating
Lowveld High School was invited to a debating competition on the 4th of June by the Mpumalanga Department of Community Safety, Security and Liaison. The school would like to congratulate […]
-
Hoërskool Sentraal Liefdadigheidsprojek
Ná Hoërskool Sentraal se Verenigde Raad van Leerders se suksesvolle ‘harte wat omgee’-projek fondsinsameling het mnre. Nico J van Rensburg en Johan Coertzen se dag aangebreek. Hulle was bereid om […]
-
Hoërskool Sentraal Top 10 kwartaal 1
Graad 12 Baie geluk aan die volgende gr. 12-leerders wat die top 10-akademiese presteerders van die eerste kwartaal is. 1. Corlie Hertzog, 2. Maryke du Pisanie, 3. Petro-Mari van Pletzen, […]
-
-
Hoërskool Eldoraigne leerder skitter in krieket
‘n Skitterende prestasie vir Eldo Krieketster, Kyle de Bruyn. Hierdie Gr 8 leerling het gister in die LPL O.15 Krieket Liga Finaal gespeel vir sy span, Die Bank All Stars. […]
-
Primêre Skool Jordania Teen-Boelie Week
Tydens Primêre Skool Jordania van Bethlehem se Teen-Boelie week het die Jorrie-leerders weer bewus geraak oor boelie. Daar is elke dag iets gedoen om leerders te herinner wat boelie is […]
-
Bloemfontein Kinderkoor/ Children’s Choir
Die Bloemfontein Children’s Choir is baie trots en bevoorreg om deel van hierdie waardige en betekenisvolle projek, Children 4 Children, te wees.












