
-
ANHS hou ‘n Alies-Sportdag
Foto bo: Hokkie wenspan Vrydagmiddag die 14de Mei het Hoërskool Aliwal-Noord se terrein omtrent gewemel met knaende sportmanne en dames. Die leerders het vroëer die week al hulself in spanne […]
-
Aliwal North High School Netball girls to represent the Eastern Cape
Alies’ Netball girls participated in the Luncedo and Joe Gqabi Netball Trials held in Sterkspruit and the following girls made it to the next set of trials: u/14: Imanathi Mdwaba […]
-
Hoërskool Nelspruit Rugby-tuiswedstryde met goeie uitslae beklink
Vir die eerste keer sedert skolesport weens die Covid-19 pandemie gestop is, is daar weer kompeterend rugby op NHS se tuisveld gespeel. Op Saterdag, 15 Mei het NHS teen Transvalia […]
-
Hoërskool Aliwal-Noord Top 10, 1ste kwartaal
Graad 8: Vlnr: Jani Louw, Franco Greyling en Ilne Prinsloo Education is about inviting every single person who enters a school to realize his or her relatively boundless potential in […]
-
Laerskool Menlopark Rugbyspelers gekies vir Distrikspanne
Menlo se manne wat gekies is vir die proewe (na ‘n oefening). O/13: MJ Strydom, Francios Findlay, Christiaan Truter, Danie Dreyer, De Wet Holtzhausen, Ruben Steenberg, Mikhail Ninham, Tian Lemmer, […]
-
Hoërskool Aliwal-Noord Tennis vs Hoërskool Fichardtpark
Al die tennisspelers van Alies Alies se eerstespan is honger vir tennis! Na meer as ‘n jaar van geen tennis het ANHS hierdie week weer vir die eerste keer die […]
-
Ligbron Akademie Vir Tegnologie Gholfnuus
Die tweede rondte van die liga is Vrydag op Volksrust beslis. Ligbron se A-span het met ‘n telling van 41 gelykop met Hoogenhout gespeel. Dries Odendaal teken 15 punte vir […]
-
Tonne pret en plesier vir Alies-Landsdieners!
Woensdag 12 Mei het ANHS se Landsdieners aan boeresport deelgeneem. Die taai stroop-appels het menigte met ‘n stroopgesiggie laat rondloop. Landsdieners moes op hulle rue lê met hulle voete in […]
-
UCSA celebrates Ascension Day
Ascension Day is celebrated on the 40th day after Easter Sunday and it commemorates the day Jesus Christ ascended back to heaven. This celebration is a reminder of the Kingdom […]
-
Hoërskool Fichardtpark gemengde sanggroep tree op tydens die St Michael’s Music Festival
Baie geluk aan Fichies se gemengde sanggroep met ‘n pragtige optrede tydens die St Michael’s Music Festival.













