
-
Hoërskool Jan Van Riebeeck Top Akademiese presteerders
Baie geluk aan die TOP 20-akademiese presteerders in GRAAD 12 -gebaseer op Kwartaal 1-uitslae. Bou voort op dié mooi prestasies hierdie tweede kwartaal! 1. WERNER VOGES (95,00%) 2. SOPHIA PIENAAR […]
-
EHS Netbaldogters skerp doel-vermoë op
Foto bo: Die groep EHS-dogters wat die kliniek bygewoon het Op Woensdag 5 Mei, het die doele van Hoërskool Ermelo se netbaldogters se onderskeie netbalspanne ‘n Shooters Clinic by Tuks […]
-
Hoërskool Ermelo skitter tydens groentjieskonsert-tradisie
Foto bo: Die groep graad 11-dirigente EHS se jaarlikse groentjieskonsert is een van die grootste tradisies wat die Erries besonder na aan die hart lê. Dit is ‘n uitsonderlike geleentheid […]
-
Camps Bay High learner earns two gold medals at WP K1/K2 Marathon Champs
Camps Bay High School Grade 9 learner, Holly Smith from Hout Bay, earned herself two Gold Medals at the WP K1/K2 Marathon Championships hosted by her club, Peninsula Canoe Club […]
-
Hoërskool Robertson Sportdag teen Hoërskool Montagu
Hoërskool Robertson sportspanne het op 8 Mei kragte gemeet teen Hoërskool Montagu. Dit was ‘n uitstekende sportdag waartydens Robbies gewys het dat hulle hul kant kan bring deur met talle […]
-
Hoërskool Punt Rugby – Cravenweek en Grant Khomo proewe
Cravenweek: Voor vlnr: Jordan Jaars, Lucky Tshawe, Vondre du Toit, Reihardt Nel en Rosco Seconds Agter vlnr: Enrico Giani, Dylan Boshoff, MD de Lange en Ryan Durand Hoërskool Punt van […]
-
Paul Rooser dans die wêreld aan die brand!
Christiaan Brandt, ’n Graad 11-leerder by Paul Roos Gimnasium, het die afgelope week aan die gesogte “Dance World Cup South Africa Qualifiers” in Pretoria deelgeneem. Hy verower 4 goud, 2 […]
-
Hoër Meisieskool Paarl Debatskompetisie
Hoër Meisieskool Paarl het die afgelope naweek hul eerste debatskompetisie na grendeltyd gehou! Spanne van die Hoërskole Durbanville, Bellville, Outeniqua en HMS La Rochelle het deelgeneem. Welgedaan aan almal wat […]
-
Paarl Girls’ High Beyond Ability Netball Series
The first round of the GHS Beyond Ability Netball Series took place yesterday. Goeie netbal en sportmangees het geseëvier en Paarl Gimnasium het weggestap as die wenners. Baie geluk! Die […]
-
Grey College Soccer teams had an exellent weekend
The Grey College Soccer teams had a weekend filled with matches against FC All Stars from Thaba Nchu and Navalsig at the Windmill Soccer Complex. U14 beat FC All Stars […]













