Mpumalanga Skole Jukskei. Landtie Jukskei spanne het uitmuntend gevaar het by die Mpumalanga Skole Jukskei 2022.

Morgenzon dogters O/19 van Morgenzon Landbou Akademie is aangewys as die Mpumalanga Federasie skoleliga wenners. Die dogters O/13 is ook aangwys as die Federasie skoleliga wenners en die Seuns O/19 as Brons medalje wenners Mpumalanga Federasie Skoleligas 2022.

Die uitslae was as volg:

  • Mla: O/19 Dogters speel 21 wedstryde en behaal 205/315 punte wat ‘n gemiddeld van 9.76 per wedstryd is
  • O/19 Seuns speel 19 wedstryde en behaal 138/258 punte wat ‘n gemiddeld van 7.2 per wedstryd is
  • O/13 dogters speel 12 wedstryde en behaal 194/180 punte wat ‘n gemiddeld van 8.66 punte per wedstryd is
  • S O/19 138/285 en D/13 104/180

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://hsmorgenzon.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article