Oakdale Rugby. Hoër Landbouskool Oakdale Rugby van Riversdal se 5de en 6de rugbyspanne het verlede Woensdag hul jaarlikse afsluiting en prysuitdeling gehou.

Verskeie seuns het toekennings ontvang:

  • Spelers se keuse vir Speler van 2022, 6de Span: Tony Durr
  • Spelers se keuse vir Speler van 2022, 5de Span: Zander Stander
  • Beste Speler 2022, 6de Span: Sharl Nortier
  • Beste Speler 2022, 5de Span: Zack Craukamp
  • Algehele Speler van 2022: SP Scheepers

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.oakdale.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article