Hoër Landbouskool Boland. Leerders van landbouskole in Suid-Afrika ontvang ook baie geleenthede om praktiese ervaring op te doen. LBP-leerders van Hoër Landbouskool Boland in die Paarl het Vrydag die geleentheid gehad om die Wes-Kaap Dormer veiling by te woon. Dit was baie leersaam vir die seuns om te sien hoe verkope van lewende hawe werk in die praktyk.

Hoër Landbouskool se manne by die veiling
Hoër Landbouskool se manne by die veiling

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://bolandlandbou.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article