
-
Hoërskool Witteberg atlete presteer by ASA byeenkoms in Sasolburg
Foto bo vlnr: Sue-Marie Claasen, CF Barnard, Ivé van der Westhuizen en Wedrich Niewoudt Hoërskool Witteberg, Bethlehem, se atlete het Saterdag, 6 Maart aan die ASA Atletiekbyeenkoms in Sasolburg deelgeneem. Doe […]
-
Union High School learners bring a splash of colour to Middle Street
On Wednesday and Thursday afternoon, 3 and 4 March, a few of Union’s learners enjoyed the once-in-a-lifetime experience of working alongside renowned artist, Michèlle Nigrini, while creating a massive work […]
-
EHS-leerders beloon by akademiese prysuitdeling
Op Woensdag, 3 Maart, het Hoërskool Ermelo die jaarlikse akademiese prysuitdeling aangebied waar die graad 8’s – 11’s van 2020 beloon is vir hul akademiese prestasies gedurende ‘n uitdagende jaar. […]
-
Hoërskool Witteberg leerders presteer in SA Spraak en Drama eksamen 2020
Foto bo vlnr: Mignon Thomas, Danielle Steyn en Janie de Bruin Hoërskool Witteberg leerders, Mignon Thomas, Danielle Steyn, Jani de Bruin, Milan de Villiers en Lilandi de Klerk het puik […]
-
Hoërskool Noord-Kaap bied Netbalkliniek aan
Hoërskool Noord-Kaap het ‘n Netbalkliniek met een van die wêreld te beste netbalspelers, Karla Pretorius, aangebied. Hierdie groot geleentheid was ‘n voorreg vir die leerders en waardevolle tegnieke is aangeleer. […]
-
Grey Kollege leerder presteer by 120km Uithourit
Christopher Terblanche (gr.8) van Grey Kollege Sekondêr, het 20 Februarie ‘n eerste plek behaal in ‘n 120km Uithourit in Bloemfontein wat deur Willows Ride aangebied is.Hy het dié rit in […]
-
Hoërskool Hoopstad 2020 Grondslagfase-prysuitdeling
‘n Jaar propvol leer, groei, aanpas en hard werk kom tot ‘n einde met die suksesvolle voltooiing van elke graad en mooi pryse vir almal. Elke Hoopie stap met trots […]
-
Hoërskool Pietersburg verwelkom nuwe Hoof
Wat ‘n voorreg was dit nie vanoggend vir die personeel en leerders om PHS se nuwe hoof, mnr Adolf Ellis en sy vrou Estie met ope arms in die Bosveld […]
-
Hoër Meisieskool Oranje se akademiese presteerders vereer
Foto bo vlnr: Chané Nel (95%), Carmi van Niekerk (94%) en Mia Olivier (93%) Nadat Covid-19 verlede jaar se prysuitdeling verhinder het, is ’n akademiese prysuitdeling wel Maandag vir verlede […]
-
Laerskool Hartenbos wy nuwe klaskamers in
Gister was ‘n historiese dag in die geskiedenis van Laerskool Hartenbos. Sewe nuwe klaskamers is amptelik ingewy!!













