
-
Hoërskool Eldoraine matriekulante van 2020 reik na die sterre
Hoërskool Eldoraigne lewer weereens bewys van topprestasies met die bekendmaking van die matriekuitslae van 2020. Ten spyte van nuwe uitdagings wat hoë eise aan die personeel en leerders in ‘n […]
-
Treverton College 60km round trip cycle from Treverton to Terbedore
Treverton College’ pupils love Saturdays! A morning 60km round trip cycle from Treverton to Terbedore (pupils and staff) and a special place to share a great cup of coffee! #thetrevertonexperience […]
-
Treverton College learn more about morning milking
Yesterday marked a very early rise for the Prep boarders as they bundled into quantums and headed out to the Rohrs dairy farm to learn more about the morning milking. […]
-
NHS het steeds ‘n plan vir môre – ook op Atletiekgebied!
Foto vlnr: Lucas Steyn, Marco Marco Capazorio en Nicci Viljoen Die jaarlikse BUCO-interhuisbyeenkoms het, ondanks vele wysigings en aanpassings wat vanweë die Covid-regulasies nagekom moes word, nogeens vir pragtige prestasies […]
-
HTS Middelburg Klas van 2020 – HIER IS DIE ROOIES SE TOPPRESTEERDERS
Foto bo: Kayla da Silva, gemiddeld 92.43% Afrikaans, Engels, Wiskunde, LO, Rek, LW & FW Die matriekuitslae van die leerders van 2020 – ’n matriekgroep wat in die uitdagende omstandighede […]
-
Redenaars van Vrede Skool se tonge klap by Redenaars-aand
Vrede Skool redenaars se tonge was behoorlik los by hul jaarlikse Redenaars-aand! Baie geluk aan die volgende leerders: Gr. 4-5 kategorie: 1ste LJ Botha, 2de Pieter Cronjé en 3de – […]
-
Hoërskool Waterkloof 2020 Matrieks met 7 onderskeidings
Baie geluk aan die volgende Klofie-matrikulante wat elk 7 onderskeidings behaal het. Zoe Malherbe, Anika Meyer, Elizabeth Erasmus, Mikayla Haynes-Smart, Kayla Toms, Neil van der Merwe, Liandi van der Spek, […]
-
Hoërskool Waterkloof 2020 Matrieks met 8 onderskeidings
Baie geluk aan die volgende Klofie-matrikulante wat elk 8 onderskeidings behaal het. Tiana Brink, Cassie Pelser, Elani Smith, Juvan Broos, Jacobus de Jongh, Anika de Klerk, Kayla de Klerk, Carla […]
-
Hoër Meisieskool Oranje vereer verskeie laerskole
Die 39 matrieks van 2020 wat by Hoë Meisieskool Oranje met ’n A-gemiddeld geslaag het, kom uit 17 verskillende laerskole. Oranje erken en prys die groot aandeel wat dié skole […]
-
Hoërskool Jim Fouché Matriek-uitslae
Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein is baie trots op die uitslae van die 2020 matrieks. Hulle het, ten spyte van al die teenslae in 2020, steeds baie goed presteer. Die […]













