Oranje Netbal – Hoër Meisieskool Oranje vs Affies

Oranje Netbal – Hoër Meisieskool Oranje vs Affies


Oranje Netbal. Die 1ste netbalspan van Hoër Meisieskool het die Afrikaanse Hoër Meisieskool van Pretoria Saterdag in Pretoria vir die eerste keer in elf jaar met 31-26 geklop. Oranje Netbal was ná die 1ste kwart met 5-12 agter. Hulle het die 2de kwart met 11-2 gewen (rustyd 16-14). Oranje het daarna nooit weer die voorsprong prysgegee vir ‘n roemryke sege nie. Die eerste hokkiespan het met 2-0 geseëvier en die eerste tennisspan met 6-1.

Foto’s links: Mienke De;port, regs Amy Frölich
Karla Victor

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://oranjemeisies.co.za/

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article