
-
Marlow Rugby – Hoër Landbouskool Marlow vs Framesby
Marlow Rugby. Marlow Landbouskool van Cradock het Saterdag, 21 Mei, met elf rugbyspanne teen Framesby gespeel op Marlow se velde. Die Wolramme se spanne speel in al die wedstryde met […]
-
Derby 2022 – BHVS spelers van die wedstryd
Derby 2022. Bethlehem Voortrekker Hoërskool se spelers van die wedstryd se 1ste spanne tydens die naweek se Derby 2022 – rugby, hokkie en netbal tydens die Derby 2022 is as […]
-
Bergfiets – Hoërskool Outeniqua neem deel aan skole liga
Bergfiets – Hoërskool Outeniqua van George het Saterdag deelgeneem aan die skole liga. Die bergfietsspan van die Kwaggas het aan die eerste been van die bergfiets skole liga in Knysna […]
-
Derby 2022 – Bethlehem Voortrekker Hoërskool wys karakter
Derby 2022. Bethlehem Voortrekker Hoërskool: 120 jaar en Hoërskool Witteberg: 50 jaar. Beide skole herdenk hul feesjaar in 2022. Dit maak van Derby 2022 ‘n geskiedkundige gebeurtenis. Tydens die Derby […]
-
SWD Krieket – Hoër Landbouskool Oakdale presteer
SWD Krieket. Hoër Landbouskool Oakdale van Riversdal se Bulle het baie goed presteer tydens die SWD Krieket Super liga. Die volgende toekennings is deur Oakdale se spelers by die SWD-prysuitdeling […]
-
Toneelkompetisie Artscape Teater – Hoërskool Die Wilgers
Toneelkompetisie Artscape Teater. Leerders van Hoërskool Die Wilgers, Pretoria, het die geleentheid gekry om hul talente te ontwikkel tydens die Nasionale Toneelkompetisie by die Artscape Teater in Kaapstad. Na ‘n […]
-
Bergfiets wedren – Hoërskool Strand by eerste wedren 2022
Bergfiets wedren. Drie leerders van Hoërskool Strand het Saterdag, 14 Mei, aan ‘n bergfiets wedren by Southey’s Vine in Somerset-Wes deelgeneem. Die fietsryers neem deel om ‘n 2,7 km baan […]
-
Revue – Hoërskool Aliwal Noord sing en dans deur die week
Revue -To paraphrase Plato: All well-bred men (and women) should have mastered the art of singing and dancing. Hoërskool Aliwal Noord het maande lank geoefen en voorberei vir die kultuurweek. […]
-
SWD Rugby – Hoërskool Outeniqua rugbyspelers in spanne opgeneem
SWD Rugby. Ses-en-dertig rugbyspelers van Hoërskool Outeniqua in George is in die onderskeie SWD Rugby spanne opgeneem. Outeniqua se spelers oorheers die Cravenweek span. Die spelers van OHS vul veertien […]
-
Southern Cape School Cycling – XCO#1, Oakhill, Oakdale Presteer
Southern Cape School Cycling. Met die onlangse Southern Cape School Cycling XCO#1, Oakhill – Knysna fietswedren het Hoër Landbouskool Oakdale van Riversdal het die volgende uitslae behaal: Jeug mans: Lian […]













