Derby 2022. Bethlehem Voortrekker Hoërskool se spelers van die wedstryd se 1ste spanne tydens die naweek se Derby 2022 – rugby, hokkie en netbal tydens die Derby 2022 is as volg:

  • 1ste rugbyspan: Jake Landman
  • 1ste hokkiespan (dogters): Ntsopa Mokoena
  • 1ste hokkiespan (seuns): Dudu Miya
  • 1ste netbal: Anke Heyns
Hokkie dogter:
Name vlnr: Dirk van Rensburg (MTN), Maryké de Jager (Reinecke de Jager Optometriste), Natasha Bester (FNB), Ntsopa Mokoena (speler van die wedstryd – 1ste hokkiespan),
Dieter Reinecke (Reinecke de Jager Optometriste), Rudi Nel (Discovery)
Netbal:
Vlnr: Dirk van Rensburg (MTN), Maryké de Jager (Reinecke de Jager Optometriste), Natasha Bester (FNB), Anke Heyns (speler van die wedstryd – 1ste netbalspan),
Dieter Reinecke (Reinecke de Jager Optometriste), Rudi Nel (Discovery)

 
Hokkie seun:
Name vlnr: Dirk van Rensburg (MTN), Maryké de Jager (Reinecke de Jager Optometriste), Natasha Bester (FNB), Dudu Miya (speler van die wedstryd – 1ste hokkiespan), Dieter
Reinecke (Reinecke de Jager Optometriste), Rudi Nel (Discovery)

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://outeniqua.co.za

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article