SWD Krieket. Hoër Landbouskool Oakdale van Riversdal se Bulle het baie goed presteer tydens die SWD Krieket Super liga.

Die volgende toekennings is deur Oakdale se spelers by die SWD-prysuitdeling in Oudtshoorn ontvang:

  • Arend Blom is die beste kolwer van die o.19 super liga.
  • Zandré Conradie is die beste bouler van die o.19 super liga
  • Die o.19- en o.15-spanne is ook aangewys as die wenners van die Super liga.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://www.oakdale.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article