
-
Hoërskool Witteberg doen dit weer!
Hoërskool Witteberg van Bethlehem het vanjaar weereens bewys waarom hulle een van die topskole in die Vrystaat is. Hulle het ‘n 99% slaagsyfer behaal met 86,84% universiteitstoelating en 221 onderskeidings. […]
-
BVHS Kwalitiet-uitslae van 2020 Matriekklas – Trekkers se trots in pandemie
Bethlehem Voortrekker Komprehensiewe Skool spog voorwaar met sy 2020-matriekgroep. Die kwaliteit van die uitslae is van hoogstaande gehalte in beide die akademiese en tegniese afdeling. Die skool is ook gelys […]
-
Schools That Rock verwelkom die Graad 1’s van Vrede Skool
Vrede Gekombineerde Skool verwelkom hul Graad 1’s van 2021 wat verlede week met hul skoolopleiding begin het. “Ons weet sommer julle gaan ‘n blink toekoms by Vrede Skool hê.” Foto’s […]
-
Laerskool Hendrik Louw spog vanjaar met vyf pare tweelinge in die Grondslagfase
Laerskool Hendrik Louw, Strand, is vanjaar baie trots op hul vyf pare tweelinge in die Grondslagfase (Grade RR-, R en 1). Is dit nou nie ‘n dubbele seën vir die […]
-
Schools That Rock verwelkom Westwood se Graad 1’s
‘n Paar Graad 1 leerlinge het hul skoolloopbaan hierdie week begin by Laerskool Westwood in Boksburg. Baie welkom, mag julle dit baie geniet! Foto’s verskaf
-
Schools That Rock verwelkom Mishelle May in Graad 1
Mishelle May het hierdie week haar skoolloopbaan in Graad 1 begin by Primêre Skool Jim Fouché in Bloemfontein. Baie welkom, Mishelle! Foto verskaf
-
Schools That Rock verwelkom Chané Nel in Graad 1
Chané Nel het haar skoolloopbaan hierdie week begin in Graad 1C by Primêre Skool Jim Fouché in Bloemfontein. Baie welkom, Chané. Foto verskaf
-
Schools That Rock verwelkom Andrich Richter in Graad 1
Andrich Richter het hierdie week sy skoolloopbaan in Gr 1L begin by Laerskool Swartkop, Centurion. Baie welkom, Andrich! Foto verskaf
-
Hoërskool Ermelo deel in Afrikaanse rolprent
Foto: ‘n Groot groep Erries en Errie-ouers saam met die regisseur, David Schröder Die EHS is besonder bevoorreg om deel te wees van ‘n nuwe rolprent, “Mense van die Wind”. […]
-
Schools That Rock verwelkom Vonice Dickenson in Graad 1
Vonice Dickenson het haar skoolopleiding hierdie week in Graad 1 begin by Laerskool Swartkop in Centurion. Baie welkom, Vonice! Foto verskaf













