
-
Schools That Rock verwelkom Janro Steenkamp in Graad 1
Janro Steenkamp het hierdie week sy skoolloopbaan in Graad 1 begin by laerskool Truida kestell in Bethlehem. Baie welkom Janro! Foto verskaf
-
Schools That Rock verwelkom Stefflo du Plessis in Graad 1
Stefflo du Plessis het hierdie week sy skoolloopbaan in Graad 1 begin by Laerskool Truida Kestell in Bethlehem. Baie welkom, Stefflo!
-
Schools That Rock verwelkom Ellenor Claassen in Graad 1
Ellenor Claassen het hierdie week haar skoolloopbaan in Graad 1 begin by Laerskool Swartkop in Centurion. Baie welkom, Ellenor! Foto’s verskaf
-
Schools That Rock verwelkom Alex Conradie in Graad 1
Alex Conradie het die week sy skoolloopbaan in Graad 1 begin by Laerskool Swartkop in Centurion. Baie welkom, Alex! Foto verskaf
-
Schools That Rock verwelkom Mia Rautenbach in Graad 1
Mia Rautenbach het hierdie week haar skoolloopbaan in Graad 1 begin By Laerskool Truida Kestell in Bethlehem. Baie welkom, Mia! Foto verskaf
-
Schools That Rock verwelkom Natasha Modise in Graad 1
Natasha Modise het haar skoolloopbaan hierdie week in Graad 1 begin by Laerskool Truida Kestell in Bethlehem. Baie welkom Natasha!
-
Schools That Rock verwelkom Christiaan Kriek in Graad 1
Christiaan Kriek het sy skoolloopbaan hierdie week in Graad 1 begin by Laerskool Truida Kestell in Bethlehem. Baie welkom, Christiaan! Foto verskaf
-
Hoërskool Witteberg atlete presteer
Tien Wittebergers het Dinsdag aan die ASA atletiek byeenkoms in Potchefstroom deelgeneem en het die volgende prestasies behaal: Ive van der Westhuizen: 8ste plek 150m 0/17 dogters en 7de plek […]
-
Hoërskool Nelspruit opgewonde oor T20 Kriekettoernooi
Hoërskool Nelspruit is opgewonde om aan te kondig dat die Nellies eersdaags aan ‘n interne T-20 kriekettoernooi gaan deelneem. Twee junior en twee senior spanne sal onderskeidelik teen mekaar meeding. […]
-
Schools That Rock verwelkom Ethan Landman in Graad 1
Ethan Landman het hierdie week sy skoolloopbaan met Graad 1 begin by Primêre Skool Naudéville in Welkom. Baie welkom, Ethan! Foto verskaf













