
-
National Sailing Championships – Chiara Ross and Gabriela Ross excel
National Sailing Championships. Camps Bay High School sisters, Chiara Ross in Grade 12 and Gabriela Ross in Grade 8 took part in the National Sailing Championships events. The championships was […]
-
Cederberg Wynkelders – Augsburg leerders bring besoek
Cederberg Wynkelders. Augsburg Landbou Gimnasium van Clanwilliam in die Wes-kaap, se graad 10 Landboubestuur, Landboutegnologie en Landbouwetenskap leerders het onlangs `n uitstappie na Cederberg Wynkelders onderneem. Die leerders was in […]
-
Landsdiens Kamp – Errie-Landsdieners gaan kamp by Kwasinungu
Landsdiens Kamp. Hoërskool Ermelo se nuutgevonde Landsdiens klub het die afgelope naweek ‘n gekombineerde klubkamp saam met Hoërskool Oosterland gehou. Die landsdiens kamp is aangebied te Kwasinungu Adventures o.l.v. mnr. […]
-
Oakdale verjaar – Hoër Landbouskool Oakdale vier 94 jaar
Oakdale verjaar. Hoër Landbouskool Oakdale van Riversdal vier vandag hul 94ste verjaardag. Gedurende 1927 word ondersoek ingestel of die plaas Oakdale geskik sou wees vir die stigting van ʼn landbouskool. […]
-
Debat – BVHS dring deur na die ATKV debat
Debat: Leerders van Bethlehem Voortrekker Hoërskool het deurgedring na die ATKV debat. Drie spanne van BVHS sal gaan deelneem. Die ATKV finaal debat sal by Buffelspoort plaasvind. Dit sal gehou […]
-
TBM Netbal – BHVS netbalspelers na Vrystaat netbalproewe
TBM Netbal. Dertig netbaldogters van Bethlehem Voortrekker Hoërskool is tot TBM-spanne verkies wat aan die Vrystaat netbalproewe gaan deelneem. Die dogters sal op 14 Mei in Sasolburg deelneem aan Vrystaat […]
-
Hokkie – Uitslae van Noord-Vrystaat hokkieproewe bekend
Hokkie – Bethlehem Voortrekker Hoërskool spog met spelers wat ingesluit is in die Noord-Vrystaat oefengroep. Die spelers is ingesluit in die hokkie oefengroepe vir Noord-Vrystaat. Spelers wat vir die o/14 […]
-
Nasionale Wolhantering Kompetisie – Augsburg Landbougimnasium
Nasionale Wolhantering Kompetisie. Elmoné Slabber van Augsburg Landbougimnasium in Clanwilliam het ‘n silwer medale by die nasionale wolhantering kompetisie vir skoliere verwerf het. Jean-Mari Jordaan het ‘n silwer medalje vir […]
-
Land Service Club camp – Aliwal North High School annual Club camp
Land Service Club camp. From hail to smores… Fun-filled, adventurous and educational, are just a few words to describe the Land Service Club camp of 2022. On 29 April 2022 […]
-
Westwood Top 10 – Laerskool Westwood top akademiese presteerders
Westwood Top 10. Laerskool Westwood se Top 10 leerders vir die eerste kwartaal. Die name is in geen spesifieke prestasie orde nie. Graad 4 Klara Smit ,Shakira Smit, Hayley du Preez,Mia […]













