Hokkie – Bethlehem Voortrekker Hoërskool spog met spelers wat ingesluit is in die Noord-Vrystaat oefengroep. Die spelers is ingesluit in die hokkie oefengroepe vir Noord-Vrystaat.

Spelers wat vir die o/14 dogters hokkie se span gekies is, is: Mia Coetzee (o/14A), Zanicka Maree (o/14A), Charné Spalding (o/14A), Jamie Rayner (o/14A), Lanelle van Reenen (o/14B), Suzaan Meintjies (reserwe) en Kelly Visagie (o/14A)

Die o/14 seuns wat gekies is vir die hokkie oefengroep is: Manie Botha, Amo Mokoena en Samgelo Nhlapo.

o/14 Seuns wat gekies is. Vlnr: Manie Botha, Amo Mokoena
Afwesig: Samgelo Nhlapo

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.voortrekker.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article