
-
Schools That Rock verwelkom Rique Janse van Rensburg in Graad 1
Rique Janse van Rensburg het hierdie week sy skoolloopbaan in Graad 1 begin by Laerskool Swartkop in Centurion. Baie welkom, Rique! Foto verskaf
-
Welkom Gimnasium verwelkom nuwe hoof krieket-afrigter
Welkom Gimnasium verwelkom Mnr Piet van Vuuren met sy aanstelling as Gimmies se nuwe hoof krieket-afrigter! Piet is ‘n oud-Gimmie met baie ervaring as krieketspeler asook afrigter van verskeie krieketspanne. […]
-
Schools That Rock verwelkom Tiaan Andries Du Preez in Graad 1
Tiaan Andries du Preez het hierdie week sy skoolloopbaan in Graad 1 by Laerskool Swartkop in Centurion begin. Baie welkom, Tiaan. Foto verskaf
-
Schools That Rock verwelkom Zaney Otto in Graad 1
Zaney Otto het hierdie week haar skoolloopbaan in Graad 1 begin by Laerskool Swartkop in Centurion. Baie welkom, Zaney! Foto’s verskaf
-
Schools That Rock verwelkom Reece de Fortier in Graad 1
Reece de Fortier het hierdie week haar skoolloopbaan begin in Graad 1 by Primêre Skool Willem Postma in Bloemfontein. Baie welkom, Reece! Foto verskaf
-
Schools That Rock verwelkom Reyn Isaacs in Graad 1
Reyn Isaacs het hierdie week haar skoolloopbaan in Graad 1 begin by Laerskool Swartkop in Centurion. Baie welkom, Reyn!
-
Schools That Rock verwelkom Mila Janse van Rensburg in Graad 1
Mila Janse van Rensburg het hierdie week haar skoolloopbaan in Graad 1 begin by Laerskool Swartkop in Centurion. Baie welkom Mila! Foto verskaf
-
Schools That Rock verwelkom Gerhardus Oosthuizen in Graad 1
Gerhardus Oosthuizen het sy skoolloopbaan hierdie week begin by Laerskool Voluit in Virginia. Baie welkom Gerhardus! Foto verskaf
-
Schools That Rock gesels met Haylie Pitzer
Schools That Rock het ‘n paar vrae gevra aan Haylie Pitzer, Hoofdogter van Hoërskool Hennenman. Vraag: Waarna sien jy die meeste uit wanneer die 2021 skooljaar begin? Ek sien uit […]
-
Schools That Rock verwelkom Micaela Janse van Rensburg in Graad 1
Micaela Janse van Rensburg het hierdie week haar skoolloopbaan in Graad 1 begin by Laerskool Swartkop in Centurion. Baie welkom, Micaela! Foto verskaf













