Debat: Leerders van Bethlehem Voortrekker Hoërskool het deurgedring na die ATKV debat. Drie spanne van BVHS sal gaan deelneem. Die ATKV finaal debat sal by Buffelspoort plaasvind. Dit sal gehou word vanaf 18-20 Augustus.

Debat - BVHS dring deur na die ATKV debat
Foto vlnr: Seniorspan: Susan Bender, Megan Hayward

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.voortrekker.co.za/

Trekkertrots!#

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article