Noord-Vrystaat Hokkieproewe. Twaalf hokkiespelers van Bethlehem Voortrekker Hoërskool is ingesluit in die oefengroepe vir die Noord-Vrystaat hokkieproewe.

O.18A Dogters: Jana Coetzee, Ntsopa Mokoena, Fani Faber, Mikayla Fourie, Marjulyn Myburgh en Yani Greyvenstein.

O.18 Seuns: Wian Burger, Dudu Miya, Divan van Dijk, Hloni Mokoena, Dawid Terblanche en Keanu Fourie.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.voortrekker.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article