Noord-Vrystaat Hokkie. Sewe O.16 dogters en twee O,16 seuns is ingesluit in die Noord-Vrystaat hokkie oefengroepe.

Dogters: Hermien van Biljon (o/16B), Esli van Dijk (o/16B), Carise van Rooyen (o/16B), Elsje Hattingh (o/16A), Jennifer Wessels (0/16A), Lana Wessels (o/16A) en Daniela de Bruyn (o/16A).

Seuns: Tiaan Terblanche o/16A en Kehan Wohlitz (o/16A).

o/16A Seuns: Vlnr: Tiaan Terblanche en Kehan Wohlitz

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.voortrekker.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article