Landloop Ligabyeenkoms. Hoërskool Aliwal-Noord het hul eerste Landloop Ligabyeenkoms vir 2022 bygewoon. By Hoërskool Aliwal-Noord is daar altyd plek vir langasems ook!

Ses van die skool se landloop atlete het Vrydag, 6 Mei, in Bloemfontein aan die eerste ligabyeenkoms deelgeneem.

Die uitslae was as volg:
Robert Orrock – 8km    (29,47) 
Ashleigh Shaw – 4km   (15,48)
Gift Manamane – 4km  (15,54) 
Cwenga Thulelo – 4km  (17, 28)
Catherine van Aardt – 4km (17,44) 
Angelique Kretsenger – 4km (24,03)

Baie sterkte aan al die atlete met die res van die seisoen. ANHS sien uit na nog puik uitslae.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article