Noord Suid-Boland gholf-ligabyeenkoms - Hoërskool Bredasdorp
Noord Suid-Boland gholf-ligabyeenkoms – Hoërskool Bredasdorp

Noord/ Suid-Boland gholf-ligabyeenkoms – Hoërskool Bredasdorp


Noord/Suid-Boland gholf-ligabyeenkoms. Hoërskool Bredasdorp se A en B-gholfspanne het op 20 Januarie in Robertson in die Noord/Suid-Boland ligabyeenkoms teen Worcester Gimnasium, Hoërskool Hermanus, Hoërskool Robertson, HS Montagu, Hoërskool Swellendam en Charlie Hofmeyr gespeel.

Bredasdorp se punte is aangeteken deur Noord/ Suid-Boland gholf-ligabyeenkoms (19), Kevin Goliath (17), Alex Janse van Rensburg (14), Matthew Brooks (15), Zander Niemand (10), Jaco van Dewenter (9) en Damian Hans (7).

Ten spyte van ‘n stormsterk wind, het die BD-gholfers hulle goed van hulle taak gekwyt.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

Hoërskool bredasdorp

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article