A-liga swemgala. Drie swemmers van Hoërskool Framesby, Gqeberha, het in die A-liga swemgala die afgelope naweek deelgeneem en het skitterend geswem en uitgeblink in die swembad.

Hulle behaal die volgende posisies in hulle onderskeidelike items:

Minette van Zyl

  • 100m Vlinderslag – 1ste posisie
  • 100m Vryslag – 1ste posisie
  • 50m Borsslag – 1ste posisie

Carl Andrews

  • 50m Rugslag – 1ste posisie
  • 50m Vryslag – 1ste posisie
  • 50m Vlinderslag – 1ste posisie
  • 100m Vryslag – 1ste posisie
  • 100m Rugslag – 1ste posisie

Mia Strydom

  • 100m Vlinderslag – 2de posisie
  • 50m Vryslag – 3de posisie
  • 100m Vryslag – 2de posisie
  • 200m Vryslag – 2de posisie
  • 50m Borslag – 3de posisie

Kaitlynne Horne en Mia Strydom het ook deelgeneem aan die NMBA Ope-water Kampioenskappe en behaal die volgende:

  • Mia Strydom behaal ‘n 1ste plek in die 5km resies in die 17-18 oudersgroep en ‘n 2de plek in die oop ouderdomsgroep vir 10km resies.
  • Mia Strydom behaal ñ 3de plek in die 3km swem resies in die o/14 meisies groep.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.framesby.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article