Mnr/Mej RHS 2022 – Die jaarlikse Mnr en Mej RHS was weereens ‘n glansgeleentheid. Hoërskool Robertson het Chippie van Aarde en Jean-Mari Terblanche op ‘n spoggerige geleentheid gekroon as Mnr/Mej RHS 2022. Propvol skoonheid, styl en kreatiwiteit was aan die orde van die glansgeleentheid.

Vanjaar se tema, “Through the Years”, het geensins teleurgestel nie.

Deelnemers, uit die onderskeie graadgroepe, het met hul uitrustings verskeie dekades uit die verlede voorgestel. Met die besondere kreatiewe idees van die deelnemers het hulle die beoordelaars verras!

Verskeie deelnemers

Die aand was ‘n reuse sukses.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://hoerskoolrobertson.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article