Mnr en Mej Lantie 2025 – Op ‘n onlange spoggeleenthied het leerders van Landboudal Boere, Jacobsdal deelgeneem aan die Mnr en Mej Lantie 2025 kompetisie.

Die beoordelaars het ‘n moeilike keuse gehad, want die deelnemers was almal so pragtig! Al die deelnemers het ook ‘n baie mooi gesindheid onder mekaar geopenbaar, tydens die mooi aand.

Die uitslae van die Mnr en Mej Lantie 2025 was as volg:

  • Mej. Lantie – Karli Jordaan
  • Mnr. Lantie – Simeon de Klerk
  • Eerste prinses – Mariet du Plessis
  • Eerste prins – Damien Beukes
  • Mej. Fotogenies – Lize-Mari Potgieter
  • Mnr. Fotogenies – Mikail Bekker
Mnr en Mej Lantie 2025 - Landboudal Boere

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://landboudal.co.za/

Foto’s voorsien

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article