SA Skole Rugby. Kwaggaland is ongelooflik trots om aan te kondig dat vier van hul Kwagga rugbyseuns ingesluit is in die SA Skole rugby spanne!

Ruan Swart: SA Skolespan, JT Strydom: SA Skolespan A, Camden-Jay Schoeman: SA Skolespan A en Antonio Bruiners: SA Skolespan A.

Camden Schoeman en Antonio Bruiners

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.outeniqua.co.za/

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article